Die aantreklike Amerikaner wat op 16 September 22 geword het, het pas sy tweede liedjie van die album Jealous uitgereik en ons is reeds gek daaroor.

“Dit gaan oor wanneer iemand jou meisie uitkyk en jy’s nie by nie, en daardie hele ervaring wat ouens ervaar, maar waaroor hulle nie eintlik praat nie,” het die jongste JoBro aan E! News gesê.

-       Lara Atson