Die Generaal-sanger het gisteraand laat opTwitter aangekondig dat hy aan Denise Shrewsbury verloof is.

“Hey maniacs! My kickass girl is nou my kickass verloofde!! Weirdly voel ek gladnie claustrophobic nie!! Sommer net happy happy happy!!” het hy op Twitter gesê.

Denise het later ’n foto van haar verloofring op Twitter geplaas.

“My pragtige ring van my most handsome verloofde..... I my word, verloof aan my droom man @NicholisLouw Jipee Liefie.”

Baie geluk julle!

[caption id="attachment_64338" align="aligncenter" width="440"]Denise & Nicholis (Foto: Twitter) Denise & Nicholis (Foto: Twitter)[/caption]

[caption id="attachment_64336" align="aligncenter" width="480"]Denise Shrewsbury (Foto: Twitter) Denise Shrewsbury (Foto: Twitter)[/caption]

[caption id="attachment_64335" align="aligncenter" width="500"]Denise se verloofring (Foto: Twitter) Denise se verloofring (Foto: Twitter)[/caption]