Nicholis Louw, is al ’n dekade in die musiekbedryf en weet dit is die hele “pakket’’ wat ’n sanger kan maak of breek. En dat jou beeld en ook jou voorkoms beslis deel daarvan is.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels Nicholis met ons oor daardie ekstra vetrolletjies en sy gewigtige stryd met die skaal.

Nou praat Nicholis oor sy nuutste plan en hoe hy dit regkry om weg te bly van sy swakhede soos sjokolade en kaas.

Sien foto’s van hoe Nicholis nou lyk en lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.