Skaars drie maande nadat Nicholis Louw in Huisgenoot onderneem het hy gaan gewig verloor, is hy al minstens 12kg ligter. Maar dit verg bloedsweet en harde werk.

Die Generaal-sanger oefen vier keer per week saam met 'n peroonlike fiksheidsinstrukteur.

Sien die foto's in hierdie week se Huisgenoot.

Wil jy raad deel hoe om gewig te verloor? Of praat sommer vir Nicholis moed in deur jou storie oor gewig-verloor met ons te deel... Gee nou jou mening in die kommentaarveld hieronder.