Sy is as kind gespot, en as tiener het sy haar lyf gehaat. Selfs in haar 20’s was sy depressief.

Vandag, op 40, is Nianell gelukkig ’n heel ander mens.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan kuier ons by Nianell en gesels ons met haar oor hierdie donker verlede en hoe sy deur die moeilike tye gekom het.

Ons praat ook met haar oor haar nuutste boek en kyk hoe dit met die drieling gaan.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.