Zane Meas onthou sy laaste dag op die 7de Laan-stel nog goed.

Dis nou 12 weke vandat die akteur sy kollegas en sy karakter, Neville Meintjies, in Lonehill, Johannesburg, moes groet.

Hy het dié dag vir oulaas op die Hillside Times se trap gestaan en vir Aggie tot siens gewaai, vir Charmaine ’n drukkie en vir Errol ’n klop op die skouer gegee . . . so amper asof Neville ook geweet het hy groet vir oulaas.

Lees meer in die nuutste uitgawe.