My mede-Suid-Afrikaners,  ons geliefde Nelson Rolihlahla Mandela, die stigterpresident van ons demokratiese nasie, het heengegaan. Hy het vreedsaam gesterf in die teenwoordigheid van sy familie . . .”

die wêreld tot stilstand geruk

Met hierdie woorde in ’n TV-uitsending kort voor middernag uit die Uniegebou, ’n paar uur nadat Madiba op 5 Desember om 10 voor nege die aand op 95-jarige ouderdom sy laaste asem uitgeblaas het, het pres.

Jacob Zuma Suid-Afrika en die wêreld tot stilstand geruk

Lees Lara Atson en Petro-Anne Vlok se samevattende artikel in Huisgenoot 19 Desember 2013