En toe was daar 3!!

A post shared by Neels van Jaarsveld (@neelsvanjaarsveld) on

Die paartjie het op 29 April op Witsand ewige trou aan mekaar beloof. 

Jeanne het beeldskoon gelyk in ’n katoenrok. Haar donker lokke was los en is afgerond met 'n blomversiering. Neels het stylvol gelyk in ’n poeierbloubaadjie en kakiekleurige broek.

??

A post shared by Neels van Jaarsveld (@neelsvanjaarsveld) on

Onder die gaste was die akteur en Fiësta-ankeraanbieder, Viljé Maritz, die akteur Ivan Zimmerman en die sangeres en TV-aanbieder Almarie du Preez. 

#lovefest @neelsvanjaarsveld @jeanne_flynn @ivanzimmermann1

A post shared by Vilje Maritz (@viljemaritz) on

What a weddingly love fest!!! Congrats Neels en Jeannie #lovefest

A post shared by Vilje Maritz (@viljemaritz) on

Neels het Jeanne verlede jaar op die einste Overbergse kusdorp die jawoord gevra. 

Hy het Jeanne in ’n vorige onderhoud met Huisgenoot beskryf as iemand wat passievol is en omgee vir haar medemens. “Sy is my beste vriendin.”

Tussen al die opwinding deur bly Neels bedrywig. Hy is binnekort by Innibos-kunstefees in Nelspruit op die verhoog te sien in nuwe eenmanverhoofstuk, OP MY EISH! 

Baie geluk, julle!