Sy is Sondag by haar huis in Johannesburg in haar slaap oorlede, het die regsfirma Edward Sonnenbergs namens die Gordimer-familie in ’n verklaring gesê.

So het EyeWitnessNews en Channel24.co.za berig.

Nadine is in 1923 naby Springs gebore. Haar werk is in 40 tale wêreldwyd gepubliseer en sy het in 1991 die Nobelprys vir letterkunde ontvang.