Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê ’n moordsaak is oopgemaak.

Enigiemand met meer inligting word versoek om Crime Stop by 08600 10111 of die Houtbaaise polisiestasie by 021 791 8660 te bel.

Bronne: timeslive.co.za, ewn.co.za