Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê ’n moordsaak is oopgemaak. 

  • Enigiemand met meer inligting word versoek om Crime Stop by 08600 10111 of die Houtbaaise polisiestasie by 021 791 8660te bel. 

Bronne: Times Live, EWN