Maar wat Saterdagaand die tonge laat klap het, is dat die inspirerende Proteas-kaptein aangedui het dis die laaste funksie wat hy en sy pragtige Imari alleen gaan bywoon.

En die rede daarvoor? Hulle twee kort voor lank ’n drietal gaan wees volgens dié hutsmerkie op sy Instagram-blad #32weekspregnant Baie geluk!

Ready for the CSA awards !!! Last function as only the 2 of us #32weekspregnant

A post shared by Faf du plessis (@fafdup) on

Just a moment where I miss you.

A post shared by Imari Du Plessis (@imagesbyimari) on

Toe die pragpaartjie mekaar op 23 November 2013 die ja-woord gegee het, was Huisgenoot daar.