Vir die eerste keer sedert daardie verskriklike dag in Mei toe hul eersteling saam met sy dagma vermoor is, is daar weer blydskap in Wiets en Rita Botes se huis op Delmas.

Ná hul byna ondraaglike verlies wag ’n dubbele vreugde nou op hulle, want sy is agt weke swanger – met ’n tweeling!

Leers meer in die nuutse uitgawe van Huisgenoot.