.

"Wild gebore, maar met 'n sagte siel," beskryf Ampie du Preez (31) homself. Sy album, Niks en Niemand is in Junie 2013 uitgereik. Hierop is treffers soos die Klaradyn, S.O.S en die titelsnit.

Artikel in Huisgenoot 6 Februarie 2014