En sy kan altyd deur ’n ring getrek word!

As jy inspirasie soek vir wat om tydens jou swangerskap te dra, kan jy by hertogin Catherine kers opsteek.

’n Los baadjie oor ’n A-lyn-rok in ’n bypassende kleur val sag oor ’n piepklein babamagie:

Uitrustings hoef nie swart en vervelig te wees nie; beproef prettige uitrustings soos hierdie polkakol-uitrusting:

Maak soos Catherine en beklemtoon jou middel net bo jou maag om kurwes te skep:

Bring ’n bietjie kleur in om jou uitrusting woema te gee:

Catherine verkies los, vloeiende rokke bo broeke:

- Mieke Vlok