WENNER VAN DIE PRYS: Trudie van Wyk

Bespreek vir Skouspel!

Wen ‘n wonderlike naweek vir twee ter waarde van R7 500 (ontbyt en aandete ingesluit) in die luukse African Pride Crystal Towers Hotel & Spa, Century City, Kaapstad!

Wenners is verantwoordelik vir hul eie vervoer.

SMS die woord CRYSTAL, gevolg deur jou naam en van na 34922 voor 17:00 vandag, 9 September. ‘n SMS kos R1,50. Die borg sal die wenner kontak.

Gaan na www.africanpridehotels.com/crystaltowers vir meer inligting oor die hotel.

Volg Huisgenoot op Twitter.