Hierdie oupa en ouma is meer as stoepsitters. Wanneer die legendariese Johan en Lida Botha wel die dag saam met Boeboe, hul Jack Russell, hier op die stoep sit en uitkyk oor die Swartlandse plaas, raak hulle gou aan die oefen aan nog ’n toneel in hul gewilde, nuweTV-komediereeks, Oupa en Ouma.

Lida en Johan het sowat ’n jaar gelede hul Weskus-huisie op Leipoldtville agtergelaat om in ’n opstal anderkant Malmesbury te kom woon.

Die kykNET-reeks Ouma en Oupa word in ’n huisie op die plaas verfilm.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.