Die storie daaragter is wonderlik!

Blykbaar neem die Malibu Dog Training Company in die VSA hul “studente” strand toe nadat hulle hul opleiding voltooi het. Agterna word hulle skoongemaak, word hul naels gesny en keer hulle terug na hul eienaars.