Wayde van Niekerk het nie net Michael Johnson se Olimpiese rekord van 1999 tydens vanjaar se spele versplinter nie, hy't boonop die blitsige en gewilde Usain Bolt uitgeknikker ná hy pas as die manlike atleet van Rio 2016 gekroon is. Wayde het die toekenning Dinsdagaand in Doha ontvang.

En sy meisie, Chesney Campbell, is ook supertrots op Wayde.
Lees ook: Wonderlike nuus vir SA liefling Wayde van Niekerk Wat ’n pragtige paartjie.