Dit is soos ‘n draaiboek waarin hy en sy bruid die hoofspeler is: die akteur en vervaardiger Sean Else en sy bruid Carla Halgryn.

Met volmaakte tonele kompleet: sy oë vol trane en sy wat op die maat van Natalie Grant se Agnus Dei na hom aangestap kom.

Sean het ook ‘n liedjie vir Carla geskryf as deel van sy troubeloftes op hul bruilof met ‘n Franse tema.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.