Dit heet Old Faithful.

Op sy Facebook-blad sê Pete, van Toronto, Kanada, hy neem dit foto’s vir ’n moontlike boek en galery-uitstalling.

Die projek het groot belangstelling gewek; etlike mense het met hom in aanraking gekom en gevra dat hul troeteldier ingesluit word. Onder is van die honde wat al tot dusvêr afgeneem is:

Bron: www.facebook.com/oldfaithfulphoto