Gesoek: mans en vroue ouer as 18 met ’n liefde vir reis en hemelse avontuur.

Waarvoor? ’n Werklikheidsreeks waarin jy ’n toergids vir die hele wêreld se oë gaan wees.

Jou bestemming? Omtrent 75 miljoen km ver weg: Mars!

Maar hier is die vangplek: Jy kry net ’n eenrigtingkaartjie. As jy eers daar is, kom jy nie terug nie.

En dis geen TV-kammakamma nie; dis doodernstig.

Lees meer in die nuutste uitgawe.