Radio-persoonlikheid Darren Scott en sy vrou Sarah-Kate het dubbel-goeie nuus in Februarie ontvang: 'n nuwe kleinding is oppad en klein Mark is genees van kanker.

Huisgenoot-verslaggewer Loren Pienaar het Sarah-Kate se ooievaarstee op 14 September 2013 bygewoon.