Wat ’n dramatiese en belangrike tyd is dit nie vir Suid-Afrika nie!

Rommelstatus is ’n werklikheid, die rand bloei en landwyd word betogings gehou ná pres. Jacob Zuma se onlangse kabinetskommeling. Suid-Afrika gaan deur ’n onseker tyd.

Die openbare en parlementêre weerstand kring uit, en uit verskeie oorde word vrae gevra oor ons ekonomiese en politieke stabiliteit.

Die opposisiepartye hou vandag – toevallig Zuma se 75ste verjaardag – ’n dag van aksie teen die president. En weer gaan daar landwyd optogte gehou word teen sy besluite en optrede.

Tog is dit ook ’n tyd van hoop, want oral sit Suid-Afrikaners saam die spreekwoordelike voet neer teen magsvergrype – soms sommer terwyl hulle toyi-toyi! Oral vat mense hande om saam te werk aan ’n beter land vir almal.

Want ons sal saam aanhou bou aan ons toekoms, en ons sal saam bly droom van ’n Suid-Afrika wat al sy kinders koester.

Quinne Brown

 

Margit Meyer-Rödenbeck

 

Elizma Theron

 

Nicholis Louw

 

Bobby van Jaarsveld

 

Theuns Jordaan

 

Haidee Muller

 

Carl Pistorius

 

Nataniël

 

Richard van der Westhuizen

 

Sunette Viljoen

 

Kobus Wiese

 

Loui Fish

 

Sandra Prinsloo

 

Nadia Beukes

 

Reynardt Hugo

 

Refentse

 

LJ van Zyl

 

Deon Maas

 

Chris van Niekerk

 

Casper de Vries

 

Anton Goosen

 

Denver Vraagom

 

Schalk Bezuidenhoudt

 

Dozi

 

Jak de Priester

 

Deirdre Wolhuter

 

Elvis Blue

 

André Lotter

 

Brendan Peyper

 

David Rees

 

Leon Schuster

 

Volg die stroom by die hutsmerk #MyWensVirSA.