Sowat ’n maand gelede het haar stem tydens ’n klanktoets op ’n Pretoriase verhoog ingegee. Sy het besef daar is groot fout. En toe sy die dag hoor sy kan haar stem verloor as sy nie behoorlik rus nie, het sy gevrees haar loopbaan

en haar lewe is dalk daarmee heen.

Karlien van Jaarsveld se dokters het aan haar verduidelik nodules het op haar stembande gevorm.

“As ek nie rus nie, sal die nodules verhard en my stem beskadig. En dan moet dit uitgesny word.”

Lees Gloria Edwards se onderhoud met Karlien en haar planne vorentoe in Huisgenoot 26 Julie 2012.

Volg Huisgenoot op Twitter.