Dit was skielik, soos ’n weerligstraal. Sy het iets gehoor soos skreeuende bande of ’n klapgeluid en toe instinktief uit die pad geduik.

In die nuutste uitgawe gesels ons met Khanyisa Stengile (29), die enigste oorlewende van ’n gru-ongeluk waarin vyf van haar drawwer-vriende dood is.

Khanyisa gesels met Huisgenoot se Alet van Zyl vanuit haar hospitaalbed oor wat presies daardie dag op die pad gebeur het.

Hierdie hartroerende artikel sal jou twee keer laat dink voor jy ooit weer onder die invloed van alkohol bestuur.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.