Dalk nie as jy Brian Anderson vir 'n broer het en sewe-ure lank in 'n kar sy vermaaklike streke moes aanskou nie.

Kyk hier die snaakse video waarin Brian al die lirieke na sy gunsteling liedjies namaak.

Bron: Huffington Post, YouTube