Werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit het Maandagoggend die babaseuntjie in Southeystraat gevind, het lt. Olebogeng Tawana Dinsdag gesê.

“Die munisipale werkers was besig om vullis te versamel toe hulle afkom op ’n swart sak waaruit bloed gedrup het. Hulle het die sak oopgemaak en die pasgebore baba se lykie gevind.”

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Bron: News 24

Ander stories op Huisgenoot.com

Katy Perry die slagoffer van ’n vindingryke kuberkraker

Kyk: Mense vorm ‘trampolien’ om gesin uit brandende woonstelblok te red

Wêreld se eerste 3D-gedrukte motorfiets lig soos ’n veer

Twee van ons land se mooistes byeen in Monaco!

Gert van Rooyen: ‘Slagoffer’ verbreek stilte ná 39 jaar

‘Ek is so dankbaar’: Vrou wat 18 jaar gelede uit brandende gebou gered is, herenig met haar redder