Die bynaam Mrs. Doubtfire kom uit die trefferfliek van 1993 met Robin Williams waarin hy hom as ’n vrou vermom het.

Die rower het ’n blonde pruik, dik bril, vlootblou sustersklere en ’n handsak gedra. Hy het ’n briefie aan die bankkassiere oorhandig waarin hy geld geëis het.

’n Onbekende bedrag is oorhandig en niemand is in die voorval beseer nie.

Bronne: Santa Cruz Sentinel, Yahoo News, AP