Waar dit alles begin het...

1600's

Jan_van_Riebeeck

Jan van Riebeeck (ook bekend as Die Harige Hollandse Lip) het probeer om die aandag van sy aaklige haarstyl te lei deur ’n snor te groei wat verskeie verkeersbeamptes in die 1970's geïnspireer het.

1700's

shaka zulu

Shaka Zulu was nie slegs die beste koning en krygsman in SA nie, hy het ook neigings begin tydens sy krygsgevegte.

Vroeg 1900's

ghandi

Mahatma Gandhi het nie vreedsame verset teen sy behoefte aan ’n harige bolip beoefen nie.

1970’s

[caption id="attachment_57832" align="aligncenter" width="100"]Foto: Gallo images Foto: Gallo images[/caption]

Die berugte bankrower Andre Stander het waarskynlik sy snor gekweek om in die Suid-Afrikaanse samelewing van die 70's saam te smelt (dalk het hy homself as Magnum PI probeer vermom?). Toe hy gevang is, was die snor iets van die verlede. Toeval? Ons dink nie so nie.

2000’s

de villiers

Die oud-Springbokafrigter Pieter de Villiers se weelderige snor het sommer as gereeld as ’n intrapmatjie gedien wanneer sy voet so dikwels daar beland het.

Today

jack parow

Jack Parow het eiehandig die snorbaard weer modieus gemaak.

Deur Esté Langeveldt