Die oud-Springbok Morne Steyn en sy vrou, Christelle, is 'n seuntjie ryker. Morne, wat deesdae in Frankryk rugby speel, het die blye nuus die afgelope naweek op Instagram aangekondig. Hul seuntjie se naam is Christean.

Welkom Christean!!!What a Blessing!!!

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on
Morne en Christelle het 'n seuntjie, Jóvan, wat duidelik baie opgewonde is oor sy kleinboet se koms.

Trotse ouboet!!!

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

Bronne: Instagram, Twitter