Ag, moeder! Kyk net hierdie oulike gesinsfoto’s van die rugbyheld MORNÉ STEYN en sy seuntjie, JÓVAN, op Instagram.

Loading

Taking off!!

View on Instagram
Die knapie is al twee en as ’n mens so na die foto’s kyk wat die trotse pappa gedeel het, is Jóvan beslis besig om groot te word. Dié voormalige Blou Bul-held en sy gesin woon deesdae in Frankryk, waar hy vir die Franse rugbyklub Stade Française speel.
Loading

My biggest fan!!#lovemyson

View on Instagram

“Hierdie twee engeltjies se pa en ’n wonderlike man! Dis waaroor die lewe gaan.” “Slaggereed! Mal oor hierdie seun!”
Loading

Love my family!!#LaLi'sPhotography

View on Instagram

- Joshua Carstens