Die Port Elizabethse dagblad The Herald berig Charlene, wat in Benoni aan die Oos-Rand getoë is nes die Hollywood-ster Charlize Theron, het in ’n onderhoud met die Gautengse leefstyltydskrif Get It Joburg East vertel hoe meertalig hulle die kleingoed grootmaak.

Lees ook: 'n Tweeling vir Charlene en Albert

Gabriella en Jacques is op 10 Desember 2014 gebore.

[caption id="attachment_121544" align="aligncenter" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Lees ook: Charlene se pad na Monaco-troon

[caption id="attachment_121545" align="aligncenter" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

“Ek praat Engels en Frans met hulle, asook ’n bietjie Afrikaans en Zulu,” het die prinses vertel.

[caption id="attachment_121546" align="aligncenter" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Intussen sê sy dat sy optimisties is oor Suid-Afrika se toekoms.

“Suid-Afrikaners het . . . altyd die vermoë om aan te gaan met hul lewe.”

Charlene het haar man geloof as ’n “inspirerende, goedhartige, lojale en nederige” mens.

Bronne: heraldlive.co.za; Get It Joburg East se Facebook-blad

Ook op Huisgenoot.com

Kyk: Ons het ’n nuwe gunsteling-lekkerbek op Instagram!

Kyk: Babahondjie ontsnap kake van ’n luislang

‘Ons honde kan skilder!’ Arbor en ‘Dog Vinci’ is ware Paw-casso’s

Kyk: Dié 7 akteurs besit hotelle – en so lyk dit!

Francois van Coke gesels oor ouderdom en sê hoe dit hom verander het

Gelukkige einde vir oupa ná ’n hartseer foto van hom soos ’n veldbrand versprei