’n Video hiervan doen die rondes in sosiale media waar Waldimar nie net die president uithaal nie, maar ook kommentaar lewer oor verskeie politieke figure.

Dis omtrent ’n moet-kyk-video!