Is jy een van daardie mense wat dadelik met die jongste, beste, vinnigste en koelste tegno-nuutjies vir jou selfoon moet pronk?

Applikasies, oftewel apps, vir jou slimfoon kan jou in verbinding help bly met jou vriende, jou help geld spaar en jou selfs help fiks hou.

En die allerbeste is dat die meeste apps gratis is. (Almal wat ons hier bespreek, is gratis, buiten waar ’n prys genoem word).

Ons het ’n paar van die beste apps vir drie gewilde slimfone in die nuutste uitgawe van nader beskou.

Volg Huisgenoot op Twitter.