Die komediant en pa Adam Hills was die eerste wat ’n foto van homself met sy babadogtertjie se vuil doek gedeel het met die onderskrif: “Regte mans ruil doeke”.

Kort daarna het die snaakse foto in ’n Twitter-gier ontaard met honderde pa’s wat soortgelyke foto’s begin twiet het. Terwyl die meeste die gier ondersteun, is daar tog kritici wat meen dat pa’s moet ophou kla aangesien ma’s dit sonder skroom doen. Wat ook al jou gevoel hieroor, loer hier na van die snaaksste twiets:

Bronne: Mashable, Twitter, Buzzfeed