Op 27 is Minki van der Westhuizen nog net so mooi en sprankelend soos toe sy as bloedjong model aandag getrek het nadat plakkate van haar Amerikaanse soldate in Irak geïnspireer het.

Daarna was haar verhouding met die Protea-kaptein Graeme Smith groot nuus. Maar die afgelope twee jaar het sy meestal die kollig vermy nadat sy van die Stellenbosse sakeman Constant Visser geskei is.

In die nuutste uitgawe kuier ons by Minki en gesels ons oor haar nuwe liefde en die wat die toekoms alles inhou.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.