Volgens SAPA het ’n liggaam gistermiddag om sowat 4:20 rondom 800m van die beginpunt af na die oppervlak gekom en is dit positief geïdentifiseer as Van Straten.

Bron: SAPA