Hulle het ingespring en gehelp om die witdoodshaai nat te hou deur emmers water oor hom te gooi totdat hulp opgedaag het om hom terug te help in die see.

Redders het 'n lyn aan sy agterste stertvin vasgemaak en 'n haaiwetenskaplike het eers die haai gemerk voordat die haai deur mensehande terug na die see getrek is. Die reddingspoging het ongeveer 'n uur geduur

Kyk die video hier: