As jy gedink het Stikeez was erg . . .

A photo posted by JP (@doyouknowjp) on

Die plaaslike supermarkgroep Checkers gee ongelooflik realistiese nabootsings van gewilde produkte weg as klante R150 of meer bestee.

BIG Brands with little prices. #checkers #checkerslittleshop

A photo posted by Emil (Gotty) Böhme (@emilbohme) on

Die “Little Shop”-reeks sluit onder meer in ’n oulike klein All Gold-tamatiesousbottel, Albany-brood, Clover-melk en Head & Shoulder-sjampoe.

A photo posted by JP (@doyouknowjp) on

Lees ook: So maak mense geld met hul Stikeez

A photo posted by Lennie Muller (@lennie.muller) on

Die slim veldtog is op kinders gemik, maar dit lyk of volwassenes die meeste pret het met die klein speelgoed en op sosiale media kiekies deel van hoe hulle hul produkte inspan.
Volgens Checkers se webtuiste is daar 29 van die klein nabootsings om te versamel en kry jy een vir elke R150 wat jy bestee. Lees ook: Dié speelgoed toer die wêreld plat

Kinders wat al die produkte versamel, sal vir ’n wedstryd kan inskryf om vir hulle en vir hul skool R10 000 te wen.

Wat dink jy van die klein produkte? Sê jou sê op ons Facebook-blad.