Die rappers Juicy J, Wiz Khalifa en Ty DOlla $ign het pas ’n nuwe liedjie getiteld Shell Shocked uitgereik. Dit kan gehoor word in die nuwe Teenage Mutant Ninja Turtles-fliek, en die ritme en lirieke is eenvoudig aansteeklik.

- Lara Atson