. Die rede? Die aktrise was aan die voorbrand maak vir die jongste aflewering van dié fliekreeks, toe die onderhoudvoerders sê Mel B, ’n medeaanbieder op die geselsprogram waarop sy verskyn het, kan nie haar draai kry nie.

Emma het, met ’n stem wat deurslaan en betraande oë, gesê: “Wat? Mel B kan nie hier wees nie? Ek gaan huil.” Te dierbaar!

Emma was uit die veld geslaan toe Mel B op ’n skerm verskyn en met haar praat. Kyk hier: http://www.youtube.com/watch?v=3a9jGKyH0vo

 Ekstra bron: eonline.com