Sy is ’n blonde skoonheid met die glimlag van ’n wenner, ’n Mej. Suid-Afrika wat altyd ’n vriendelike woord reg het en stralend gelukkig lyk wanneer die kameras begin flits.

Tog ken Melinda Bam (23) swaarkrytye. Sy was net 11 jaar oud toe haar pa, ds. Deon de Kock, selfmoord pleeg.

Vandag praat sy vir die eerste keer openlik oor daardie groot hartseer in haar lewe, maar ook die vreugde toe haar ma weer getroud is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.