Dit geld beslis nie vir dié vrou nie.

In die skermfoto’s wat soos ’n veldbrand op die internet versprei en op Reddit gedeel is, kan ’n mens sien hoe ’n vrou heeltemal kop verloor toe die man met wie sy ’n afspraak het, haar laat weet hy gaan ’n uur laat wees vir hul tweede afspraak.

Ons reken ná so ’n woedeuitbarsting is daar seker nie sprake van nog ’n afspraak nie.

crazy lady

Bron: reddit.com, distractify.com