Na afloop van die hofverrigtinge het sowel Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die Nasionale Vervolgingsgesag en Tony Mostert (vir Rohde) die media toegespreek.

KLIK HIER vir die mediavrystelling deur Jason Rohde se regspan.