Jy betaal al jare lank getrou jou premies, maar elke jaar voel dit of jy ál meer vir ál minder voordele moet opdok. En ’n mediese fonds moet jy hê, want sê nou die groot ellende tref jou en jy’s nie gedek nie?

Maar nou kan platsak lede van mediese skemas laaste lag, want ’n onlangse hofbeslissing sal skemas nou waarskynlik verplig om alle lede ten volle te betaal vir een van ’n lys van byna 300 ernstige toestande.

KLIK HIER vir die volledige lys voorgeskrewe minimum voordele met detail oor elke toestand in PDF-formaat

KLIK HIER vir ’n lys met ietwat minder detail soos vervat in die Raad vir Mediese Skemas se VMV-verbruikersgids in PDF-formaat.

Lees die volledige artikel in Huisgenoot, 8 Desember 2011.

Volg Huisgenoot op Twitter.