Kosliefhebbers kan hul lippe begin aflek: Ná maande van senutergende oudisies, stomende soppe en donsige soufflés is MasterChef South Africa van 20Maart af op die kassie.

En luister ons so na wat agter die skerms gebeur het, kan kykers hulle gereedmaak vir ’n kykfees.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot vertel ons jou alles wat jy wil weet van hierdie opwindende nuwe TV-reeks wat hier reg onder ons neuse vervaardig is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.