Gooi een kombuiscowboy en ’n kosonnie in ’n wêreldklas-TV-kookpot saam, roer ’n meestersjef met die bynaam Ben Myster by en wat kry jy?

’n Kookwaterkombinasie van beoordelaars wat beloof om Suid-Afrika se eerste MasterChef-reeks met energie, passie en baie drama te peper.

Vind meer uit oor die beoordelaars in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.