Kan jy ook nie hulle liedjie, Maps, uit jou kop kry nie? Maar maak maar solank gereed vir nog ’n ek-kan-nie-genoeg-van-dit-kry-liedjie, want Maroon 5 het nog ’n nuwe liedjie,It Was Always You, uitgereik!

Dié liedjie van hul vyfde album, V,  gaan oor liefde (soos jy seker kon geraai het) en gaan vir seker ’n treffer wees!

-        Lara Atson