Mark Wahlberg het onlangs sy seuns, Michael en Brandon, na ‘n NBA-basketbalwedstryd in Los Angeles geneem waar die Lakers teen Miami Heat gespeel het. En kyk net hoe oulik het hulle gelyk, almal so ewe met dieselfde pare tekkies aan. 

- Bang Showbizz